BitTorrent

BitTorrent (afgekort na BT) is a kommunikasie protokol vir eweknienetwerk lêerdeling wat gebruik word om data en elektroniese lêers oor die internet te versprei.

BitTorrent is een van die mees algemene protokolle vir die oordrag van groot lêers, soos digitale video lêers of digitale klank lêers. Dit is beraam dat eweknienetwerke ongeveer 43% tot 70% van alle internetverkeer uitmaak (afhangende van ligging) vanaf Februarie 2009.[1] In Februarie 2013, was BitTorrent verantwoordelik vir 3.35% van alle wêreldwye bandwydte, meer as die helfte van die 6% van die totale bandwydte toegewyd aan lêerdeling.[2]

Voorbeeld van hoe die protokol werk
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ipoque
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named paloaltonetworks

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search